In die program: Nog hulp dringend nodig in die vloedgeteisterde gebiede in die Oos-Kaap. 'n Skoolhoof dien aanklagte in teen politici en hoe gaan Iran reageer op Israel se hewige aanvalle? 'n militêre kenner verduidelik.

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25

Ramaphosa se Gautrein en sneltrein-plan moet vir nou eers net 'n droom bly
07:47

Pickitup belowe om binne 'n week hulle vullis-agterstand uit te wis
06:13