In die program: Die Suid-Afrikaanse Gesondheids-produkte-beheerraad is bekommerd oor die toename in vervalsde mediese lisensies. Meer oor die uitbreking van die nuwe Nimbus Covid-19 variant en die Bulle het volle vertoue in hul spelpartoon vir die naweek se Verenigde Rugby kampioenskap.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25