In die program: Motoriste sal hulle self moet staal vir wat by die petrolpomp wag, die DA lê strafregtelike klagte teen Minister Nobuhle Nkabane, en die bloukraanvoël se voortbestaan word bedreig

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25