In die program: Die DA en ActionSA slyp hulle messe vir die beleërde Minister Senzo Mchunu. Caster Semenya wen haar regstryd in die Europese Hof vir Menseregte, en die Chinese aanlyn-reus Temu gaan wortelskiet in Suid-Afrika.

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25

Ramaphosa se Gautrein en sneltrein-plan moet vir nou eers net 'n droom bly
07:47

Pickitup belowe om binne 'n week hulle vullis-agterstand uit te wis
06:13