RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 21 Maart 2025

View descriptionShare
Die beoordeling van Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisie, die 192ste SA Suiwel Kampioenskappe, is afgehandel. Hoofbeoordelaar Graham Sutherland beklemtoon dat innovasie deelname bevorder. Dr. Huibre Schreuder het onlangs haar doktorale studies in plantpatologie voltooi. Sy praat oor har navorsing oor swartstam op canola. Professor Johan Fourie van die Departement Ekonomie by die Universiteit Stellenbosch verduidelik hoe mense langer leef te danke aan gehalte landbouprodukte en innovering in dié sektor.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)