RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Wynbottels is ligter?

View descriptionShare
 
8 Junie 2026: Het jy geweet die glasbottel wat deesdae vir wyn gebruik word, weeg minder as ‘n paar jaar gelede? Dis deel van die plaaslike wynbedryf se pogings om sy impak op die omgewing te verminder. Die derde wynberaad is onlangs in Stellenbosch gehou, en Rico Basson van South Africa Wine het daar met ons oor die stand van die bedryf gesels. Die stof het nog steeds nie gaan lê oor die onlangse hofuitspraak oor entstowwe teen bek-en-klouseer nie. Dit het weer ter sprake gekom by die Desert Beef-dag op Upington.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,544 clip(s)