RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Wat is die beginsels van ‘n goeie familieboerdery?

View descriptionShare
 
17 Junie 2026: Wat is die beginsels van ‘n goeie familieboerdery? Dit was een van die onderwerpe wat by die onlangse Bergrivier Besproeiing-boeredag bespreek is. Ons luister ook na Hendri Truter en die suksesverhaal van Deli-Co, ‘n vleis- en graan-familiebesigheid in Riebeeck Kasteel. Die emosionele impak van bek-en-klouseer op produsente en hulle families is enorm. Volgens dr. Shaun Morris van Octavoscene moet dié siekte eerder wetenskaplik as emosioneel benader word, maar dis makliker gesê as gedaan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,546 clip(s)