RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: SA Stamboek Trailblazer; Agri Spoor

View descriptionShare
 

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
3,620 clip(s)
Loading playlist
7 September 2026: SA Stamboek bied vanjaar weer hulle Trailblazer-geleentheid aan op 28 en 29 Oktober in Bloemfontein. Dié toekennings het ten doel om rekordhouding en innovasie in die wêreld van diereverbetering te erken. Het jy al van Agri Spoor gehoor? Enige lid van die publiek kan probleme soos swak paaie, veediefstal, kragonderbrekings en veiligheidskwessies op dié platform rapporteer. Janine Byleveld van Agri SA het tydens die Agri Noord-Kaap se kongres verduidelik hoe dié toepassing werk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,620 clip(s)