5 Junie 2026: Professor Stephanie Midgley, ‘n spesialis wetenskaplike in klimaatsverandering, praat oor landbou-aktiwiteite wat met rubberbome in Brasilië verband hou. Joe Swart, ‘n direkteur by die Suid-Afrikaanse Rooibosraad, verduidelik hoe rooibos aan internasionale markte voorgestel word. Wessel du Toit, professor in Wynkunde by die Departement Wingerd en Wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is onlangs deur die Kaapse Wynmeesters aangewys as Wynpersoonlikheid van die Jaar.