RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Plantstres; Ankole-beeste

View descriptionShare
 

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
3,544 clip(s)
Loading playlist
11 Junie 2026: Stres by plante is ‘n aspek wat dikwels deur landbouers onderskat word. Ons gesels met Kenny Beeton van Nutrico oor faktore wat tot plantstres kan lei, en hy vertel van seewierekstrakte wat as ‘n moontlike oplossing kan dien. Ons praat ook oor die Ankole-beesras in Suid-Afrika. Het jy geweet daar is tans sowat 2 000 geregistreerde volbloeddiere in die land? Sareta Schütte gesels hieroor, en vertal van die telergenootskap se nasionale veiling. Ons hoor soos gewoonlik ook wat die jongste weer- en vleisprysnuus is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,544 clip(s)