RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Nasionale Karkaskompetisie; Knoffelkwekers onder druk

View descriptionShare
 
28 September 2026: Die toekenningsfunksie van die 29ste Samic Nasionale Karkaskompetisie het vanjaar weer die gehalte van die karkasse wat Suid-Afrikaanse veeprodusente lewer, in die kollig geplaas. Ons het daar met ‘n paar van die wenners gesels. Tom Westphal van Samic vertel van hulle toekomsplanne. Lubbe Jacobs van die Suid-Afrikaanse Vetveebeoordelaarsvereniging praat oor die waarde van hulle deelname. Die SA Knoffelkwekersvereniging se voortbestaan is onder druk. Een van die onderwerpe by hulle konferensie op 15 Oktober is alternatiewe maniere om inkomste te genereer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,637 clip(s)