RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Inkbessievergiftiging; Wyntoerisme

View descriptionShare
 
22 September 2026: Veeprodusente word gewaarsku dat inkbessievergiftiging aan die toeneem is. Het jy geweet daar is twee soorte inkbessies wat in Suid-Afrika voorkom, en dat net een giftig is? Die beste voorkoming is om dié probleemplant uit te roei. Prof. Charlie Reinhardt gee raad. Wyntoerisme lewer ‘n noemenswaardige bydrae tot die voortbestaan van wynplase. Ons gesels met South Africa Wine om uit te vind wat hulle doen om wyntoerisme op plase te bevorder. Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolmarkverslag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,629 clip(s)