9 November 2026: ‘n Tema wat by vanjaar se LRF Veeskool na vore gekom het, is dat beestelers altyd balans in gedagte moet hou. Wat beteken dit, en waarom is dit so belangrik? Het jy geweet dat Suid-Afrika, in weerwil van bek-en-klouseer, dit reggekry het om rooivleis na minstens vier lande uit te voer? Dr. Gerhard Neethling van Rooivleisbedryfsdienste het by die Wêreld Wagyu-kongres met kongresgangers oor uitvoervooruitsigte gesels.



