RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Brahman SA se vleisgehalte navorsingsprojek; Aalwurms by subtropiese gewasse

View descriptionShare
 
12 Augustus 2026: Die Brahman SA-beestelersgenootskap se vleisgehalte navorsingsprojek is reeds ‘n paar jaar aan die gang. Die bevindinge wys dat die vleis van suiwer Brahmankarkasse wat uit geregistreerde ouers geteel is, genoegsame variasie het om seleksie vir goeie gehalte vleis moontlik te maak. Sytze Smit praat met ons hieroor, en hy vertel wat ons van hulle nasionale veiling op 5 September buite Potchefstroom kan verwag. Het jy geweet aalwurms is ‘n groot probleem by subtropiese gewasse, veral by koejawels, piesangs, lietsjies en granadillas? Ons het dr. Mieke Daneel van die Landbounavorsingraad uitgevra oor die doeltreffende bestuur van aalwurms.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,597 clip(s)