RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou: Arbeidswetgewingnakoming in die Kaapse Wynland-distrik

View descriptionShare
 

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
3,620 clip(s)
Loading playlist
1 September 2026: Die Departement van Indiensneming en Arbeid in die Kaapse Wynland-distrik, het in Augustus 2026 ’n werkswinkel met boere, werkgewers en arbeidsmakelaars in die Langeberg munisipale gebied aangebied. Plase in en rondom Robertson en die Langeberg is ook besoek om arbeidswetgewing se nakoming te monitor. Advokaat John Jacobs verduidelik wat die proses behels, en wat die besoeke opgelewer het. Hy praat ook oor die wetlike vereistes waaraan arbeidsmakelaars moet voldoen. Die Brangus-beestelersgenootskap se algemene jaarvergadering is onlangs aangebied, en Jimmy Roberts gee terugvoer.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,620 clip(s)