RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 7 Mei 2025

View descriptionShare
Goeie bulvoorbereidingspraktyke is belangrik wanneer beeste vir veilings of skoue voorberei word. Espee Olivier van Molatek deel ‘n paar voerwenke, en verduidelik waarom oorvet bulle ‘n produsent duur te staan kan kom. Ons praat met Charl Saunderson oor die Penta Genetics-veiling op 17 Mei in Pretoria. Vyf telers van Dorper-en Witdorperskape sal dié top genetika aanbied. Die datum vir die verklaring van lone aan die Vergoedingsfonds is onlangs gewysig. Stephan Pietersen van Work Accident Support verduidelik ook watter ander veranderinge van toepassing is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)