RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 5 Maart 2026

View descriptionShare
Agri-Expo is op soek na die volgende jong grensverskuiwer in die suiwelbedryf. Is jy jonger as 40, en lewer reeds ‘n betekenisvolle en meetbare bydrae tot die suiwelbedryf? Andries Wiese van Hollard vertel meer. Daar is die afgelope tyd baie vrae oor die veiligheid van die melk op ons winkelrakke, gegewe die huidige bek-en-klouseer-krisis. Jompie Burger van die Suiwelstandaard-agentskap beantwoord hierdie kwelvraag. Johan van den Berg het nuus oor die jongste landbou-weervooruitsigte.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,457 clip(s)