Willie Storm, ’n beesboer in die Olifantshoek-omgewing in die Noord-Kaap, is bekend vir sy sukses met die verwydering van indringerplante in sy weidingsgebied, en sy veldverbetering. Ons het by ‘n boeredag op Kenhardt met hom hieroor gesels. Volgens Kobus Bester is hulle in ekstase oor die terugvoer wat die LRF gekry het oor vanjaar se veeskool. Soos altyd is daar ook weervooruitsigte en vleispryse.