RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 30 Oktober 2024

View descriptionShare
Vrugteprodusente boer met suiker, ongeag die gewas. Só sê Kenny Beeton van Nutrico. Hy verduidelik watter elemente suikervlakke beïnvloed, en hoe om dit te bestuur. Tegnologie uit Noorweë het dit vir ‘n plaaslike kuilvoervervaardiger moontlik gemaak om kuilvoer in grootmaat te maak en te versprei, maar waarom is die proses só ingewikkeld? Ons gesels ook met Tanel du Plooy van die Raad vir Landbouprodukte-agente oor die rol van dié raad.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    3,085 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,085 clip(s)