RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 28 Oktober 2025

View descriptionShare
Rondloperbeeste en -kleinvee veroorsaak groot kopsere vir grondeienaars. Brent MacNamara van Agri Oos-Kaap en die Oos-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie praat hieroor, en vertel van ‘n hofsaak waarby hulle betrokke is. RSG Landbou het onlangs die AgriCulture SA-kongres bygewoon, en ons hoor by Jaco Minnaar wat die fokus daarvan was. Daar is goeie nuus vir landbou in KwaZulu-Natal. Die Royal Agriculture Society het onlangs die datum van sy 2026 Royal-landsbouskou aangekondig, en sy nuwe tuiste bekendgemaak. Heinrich Victor is terug met die jongste wolmarkverslag.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,447 clip(s)