RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 27 Maart 2025

View descriptionShare
Johan van den Berg praat oor die landbou-weervooruitsig. Die Clanwilliam-ekspo word sedert 1931 aangebied. Marindé Saayman vertel van dié geleentheid wat van 10 tot 12 April plaasvind. Chris Derksen vertel wat vandeesweek met vleispryse gebeur het. Arthur de Villiers gee terugvoer oor Bonsmara SA se Rooi Ras-geleentheid, en vertel van AG Gene Bonsmara se 33ste produksieveiling van 9 April naby Vrede.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)