RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 27 Junie 2022

View descriptionShare
Die Weiveldvereniging van Suidelike Afrika beywer hulle vir die bewaring van en navorsing oor grasvelde. Die vereniging hou in Julie kongres, en dr. Francois Deacon verduidelik waarom die bestuur van veld ook vir landbou van belang is. Koos du Pisanie het meer gaan uitvind oor opkomende boere se deelname aan ‘n slaglam-kompetisie op Prieska. Hy gesels met Dirk Zandberg van SAMIC hieroor. Johan Breytenbach van die Vrystaat Sambreel Brandbestrydingvereniging praat oor die gevare wat boere in die Noord-Kaap mee te kampe het.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    2,876 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 2,876 clip(s)