RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 24 September 2024

View descriptionShare
Talle besproeiingsboere in die Noord-Kaap moet rouwater vir hulle boerderye gebruik. Die nuwe prysstrategie vir rouwater is onlangs gepubliseer, en daarmee saam die veranderinge vir die volgende tydperk. Hannes de Wet van Agri Noord-Kaap beantwoord ‘n paar vrae hieroor. Ons praat met Abi Messelaar van die National African Farmers Union in die Noord-Kaap. Hulle het in 2022 voerbanke beskikbaar gestel, waar boere goedkoop voer vir hulle vee kan koop. Ons hoor waar sake nou staan. Jy kan ook uitsien na ons eerste bydraes vanaf Nampo Kaap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    3,008 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,008 clip(s)