RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 24 April 2025

View descriptionShare

Kontantgewasproduksie in die Wes-Kaap is onder ernstige druk as gevolg van hoë  insetkoste, lae kommoditeitspryse en die impak van klimaatsverandering. Prof Johann Strauss van die Wes-Kaapse Departement van Landbou fokus veral op navorsing oor volhoubare gewasproduksie en bewaringslandbou. Ons praat met hom oor die verskil tussen herlewingslandbou en bewaringslandbou asook hul navorsing by Tygerhoek Proefplaas naby Riviersonderend. Johan van den Berg kyk na landbou weervooruitsigte en Chris Dersken vertel wat hierdie week met vleispryse in die Noord-Vrystaat gebeur het. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,472 clip(s)