RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 23 April 2025

View descriptionShare

Die 17de LRF Veeskool word later vanjaar by Aldam aangebied. Johan Styger gesels oor die doel van die veeskool en vanjaar se tema. Gelyke indiensneming, die grondhervormingswetgewing, arbeidswetgeing en die wysiging aan die Waterwet is sake wat tans in die parlement aandag geniet. Annelize Crozby van Agbiz bring ons op hoogte. Ons praat ook met Keith Peinke oor die Pioneer Cattle Breeds veiling van 2 Mei naby Oos-Londen.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,472 clip(s)