RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 22 Mei 2025

View descriptionShare
Vanjaar se Nampo het weer duisende besoekers gelok. Dr. Dirk Strydom van Graan SA gee terugvoer. Ons gesels met die NG Kerk Derby oor hulle betrokkenheid, en hoor wie het geseëvier by dié skou se interras-kampioenskap. Plattelandse infrastruktuurontwikkeling het onder die loep gekom tydens ‘n Nasie in Gesprek-paneelbespreking. Theo Boshoff van Agbiz verskaf meer besonderhede. Chris Derksen is terug met die week se vleispryse, en Johan van den Berg praat oor landbouweervooruitsigte.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)