RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 21 Januarie 2026

View descriptionShare
Het jy geweet die Kalahari strek oor nege landsgrense? Prof. Charlie Reinhardt praat oor die waarde wat die Kalahari-duineveld as weiding het. Water speel ‘n kardinale rol, en daar is selfs bewyse dat die ondergrondse water van die Kalahari al 30 000 jaar oud is. Die vraag is egter hoe hierdie water aangevul word. Ons vind meer uit van Lasarus Game and Livestock se aanlynveiling op 7 Februarie waart unieke wildspesies, leeus, Ankole-beeste, inheemse veldbokke en hoenders aangebied word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,420 clip(s)