RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 20 Mei 2025

View descriptionShare
Dis winter, en longontsteking is een van die belangrikste siektes om voor uit te kyk, volgens dr. Danie Odendaal van Veeartsnetwerk. Hy bespreek die faktore wat bydra tot dié veesiekte, en of dit moontlik is om dit heeltemal te voorkom. Heinrich Victor is op sy pos met die wolmarkverslag. Daar is ‘n hele paar wanopvattings oor die Boranbeesras. Sommige voerkrale beskou die Boran as nie geskik vir hulle bedryf nie. Ons praat hieroor met Francois Smit van die Fonteine Boranstoetery in Noordwes.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)