RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 17 Maart 2025

View descriptionShare
Kuilvoer is ‘n belangrike komponent van die meeste kommersiële melk- en voerkraalboerderye, en dié proses moet vinnig en effektief afgehandel word om maksimale kwaliteit te verseker. Thinus Gouws van Vitam International gee raad. Ons vind meer uit oor Nell Quatro Boerbokstoet van die Jansenville-distrik. Hulle is vanjaar 100 jaar oud. Sakkie Nell gesels ook oor hulle veiling van 29 Maart op Krugersdorp. Die toekoms van die wolbedryf is by die Oos-Kaap NWKV jaarvergadering bespreek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)