RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 16 Februarie 2026

View descriptionShare
Het jy geweet diere se sterthare word gebruik wanneer DNS-toetsing by vee gedoen word? JC Botha van Unistel verduidelik hoe die proses werk, en praat oor die voordele van DNS-toetsing vir veral stoetbeesprodusente. Ons hoor by Aartappels SA wat in Januarie met aartappelpryse gebeur het. Dit is nie net bek-en-klouseer wat tans die rooivleisbedryf teister nie. Daar is ook groot kommer oor slenkdalkoors en knopvelsiekte. Dr. Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie praat hieroor, en oor produsente se gemoedere in hierdie moeilike tyd.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,442 clip(s)