RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 15 Mei 2025

View descriptionShare
Dr. Charl van der Merwe het op 1 Mei die stoel van hoofbestuurder van Agbiz Grain ingeneem. Die beste nuwe innoverende suiwelproduk by vanjaar se Bloemskou-suiwelkampioenskappe is deur Die Kaaskamer van Pretoria gemaak. Ons hoor by Karen Serfontein wat dié kaas so uniek maak. Chris Dersken vertel wat hierdie week met vleispryse gebeur het, en Johan van den Berg is soos altyd op sy pos met landbou-weernuus.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)