RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 14 Mei 2025

View descriptionShare
Wat is die gevolge van die afwesigheid van ‘n skriftelike dienskontrak tussen werkgewer en werknemer, en wat moet volgens wet in dié kontrak wees? Melk SA se vaardigheidsontwikkelingprogram vir lede van die sekondêre suiwelbedryf is oor baie jare geskep, en so gestruktureer dat talle lede van die waardeketting daarby baat. Gerhard Venter van die SA Melkproseseerders-organisasie vertel van die opleiding wat aangebied word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)