RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 13 Mei 2025

View descriptionShare
Ons vind meer uit oor die basiese beginsels van wynbereiding. Ons praat met Charl Theron, wat al 60 jaar in dié bedryf betrokke is. Yolanda Colesky van BKB praat oor die waarde van ‘n platform soos Nampo vir ‘n landboubesigheid. Dan hoor ons van twee wenners by vanjaar se Bloemskou. Loumotta Charolais is aangewys as die Bloemskou interras grootkampioen-koei en opperste skoukampioen, en Gulland Simmentalers het geseëvier as Vleissentraal se Elite-bulgroeitoetsklaswenner.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 3,471 clip(s)