Die derde finalis in die 2015 Syngenta/Graan SA-kompetisie is Niel Neethling van Potteberg; Kim Coetzee van die KGI praat oor hulle besproeiingskoring..
Die derde finalis in die 2015 Syngenta/Graan SA-kompetisie is Niel Neethling van Potteberg; Kim Coetzee van die KGI praat oor hulle besproeiingskoringkultivar-program; endie Absa/Graan SA Bestaanboer van die jaar is van Maclear.