Peter Blum is een van ons minder bekende digters wat tog 'n belangrike bydrae gelewer het, veral in die aanloop tot die Sestigers. Die produksie, HORTJIES DIG, deur Francois Toerien kyk na van sy werk. Terrance April gesels met Francois.

Suidoosterfees se program vir 2026
06:54

Centurionteater se planne vir 2026
07:50

Universiteit van Johannesburg se kunssentrum
09:39