

Deon Meyer se Skanse by Woordfees
Dramaturg en regisseur Deon Opperman vertel van sy nuwe toneelstuk, Skanse, wat by die Stellenbosch Woordfees debuteer.

KRAPP SE LAASTE BAND by Woordfees
Samuel Beckett se KRAPP SE LAASTE BAND debuteer by die Stellenbosch Woordfees. Stefan Benade is die vertaler en regisseur. Terrance April het met hom gesels.

TWIT SE AVONTURE by Aardklop
Die aktrise en skrywer Chrizaan Raath gesels oor TWIT SE AVONTURE. Dit is drie kinderproduksies wat spesiaal geskep is vir die Aardklop Kunstefees.

HOFMEYRS IN KONSERT: Van liefde en die nag
Die komponis prof. Hendrik Hofmeyr en musikant Laurinda Hofmeyr vertel vir Christelle Webb-Joubert van hulle Hofmeyr Konsert, waarin nog twee Hofmeyrs te sien is.

Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene
Christelle Webb-Joubert gesels met die aktrise Mienke Ehlers oor die toneelstuk, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene.

The Fifth Step
Die akteur Albert Pretorius gesels oor die toneelstuk, The Fifth Step.

Pad na Soekmekaar
Pad na Soekmekaar debuteer by Aardklop 2026. Die akteur André Odendaal vertel meer.

Oorsprong
Die pianis en komponis, Marcel Dednam, vertel van sy produksie, Oorsprong.

Carmen deur Joburg Ballet
Joburg Ballet open in September 2026 met 'n uitdagende werk, Carmen. Terrance April gesels met Dane Hurst, artistieke direkteur, en Nicole Ferreira-Dill, assistent repetisieregisseur van die geselskap.

Mamma Mia weer op die planke met Paul du Toit
'n Nuwe produksie van die musiekspel, MAMMA MIA, het op 3 September 2026 by Kunstekaap geopen. Terrance April het met die akteur Paul du Toit gesels.