RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.2,986 clip(s)
Loading playlist
Ná 'n suksesvolle toer van Cape Town Opera se PORGY AND BESS in onder andere Parys, Berlyn en Dortmund, is die geselskap terug in Suid-Afrika. Hulle is oorgehaal vir 'n speelvak van Charles Gounod se ROMEO EN JULIET. Terrance April gesels met die artistieke direkteur van Cape Town Opera, Magdalene Minnaar.



