RSG KunsRSG Kuns

Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar in Tillie/Mathilda by KKNK

View descriptionShare
Amanda Strydom loop reeds 'n lang pad met die KKNK. Sy doen dit weer vanjaar met 'n splinternuwe produksie. Terrance April gesels met haar en Je-ani Swiegelaar, wat die verhoog met Amanda deel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Kuns

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Social links
Recent clips
Browse 2,834 clip(s)