Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor wat vir hom op vandag se markte uitstaan, deel sy mening oor MTN se winssyfers wat vandag bekend gemaak is, en bespreek ook vandag se beweging in kleinhandelaandele.
RSG Geldsake met Moneyweb
2,351 clip(s)
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 Maart 2026
49:47
Sun Internasional se aanlynbesigheid wys groei
08:19
Kommer oor toekoms van vanjaar se suikeroes raak meer
07:23