

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 September 2026
Tinus de Jager – Moneyweb

Kenners antwoord luisteraarsvrae 4 September 2026
Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal

Is daar ‘n oplossing vir KI op skool
Esmarel Potgieter – hoof van leerondersteuning, KOA Academy

Olie bly duur, maar JSE sluit die week op die voorvoet
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal

OKOSA doen stappe teen hoë datakoste met nuwe markondersoek
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband

VSA verleng AGOA-handelswet tot 2028
Dr Christie Viljoen – hoofekonoom, PwC SA

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 3 September 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Natuurrampe knou Santam
Charisse Ras – hoofrisikobeampte, Santam

KI-agente werk as werknemers in dié besigheid
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence

Hoenderboerdery is nie maklik nie, maar dis steeds 'n lekker bedryf
Johan Geel – finansiële hoof, Astral Foods