


RSG Geldsake met Moneyweb
Playlist by RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.3,263 clip(s) in playlist

Kospryse klim al hoe vinniger te midde van droogtes en verskepingsprobleme
Dr Kobus Laubscher – onafhanklike lanbou-ekonoom
05:55
Aftrede is nie die eindstreep nie: Vermy die foute wat aftreekapitaal uitwis
Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth
09:06
Natalie Phillips van Ninety One oor herbouing van infrastruktuur in SA
Natalie Phillips – adjunk-besturende direkteur, Ninety One
13:00
Wat om te verwag van môre se mediumtermynbegroting
Tertia Jacobs – tesourie-ekonoom, Investec
07:48
Slegs een uit 132 werksoekers kry intreevlak-werk in Suid-Afrika
Heine Bellingan – medestigter en bestuurshoof, JOBJACK
07:36
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 20 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb
49:34
Die JSE eindig in die groen, maar die olieprys styg
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen
08:29
Nuwe sinksmelter kan miljarde na Noord-Kaap lok
Vijay Kumar – uitvoerende hoof, Vedanta Zinc International
10:06
SA-tegnologie maak spoorwegtoerusting ‘waardeloos’ vir diewe
Franz Struwig – uitvoerende hoof, HisWay Labs
08:19
Calgro M3 se nuwe stad van 20 000 huise begin vorm aanneem
Ben Pierre Malherbe – uitvoerende hoof, Calgro M3
10:36