Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Sasol en Naspers, hul aandeelpryse, die konflik in die Midde-Ooste, en deel haar vooruitsigte vir kleinhandelverkoopsyfers.

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 Maart 2026
50:00

Kenner antwoord luisteraarsvrae 13 Maart 2026
19:40

Die Wes-Kaap maak ‘n plan om entstowwe teen bek-en-klouseer by boere te kry
09:37