Neels van Niekerk, uitvoerende hoof van die Internasionale Staalvervaardigers van Suid-Afrika, verduidelik hoe die geskiedenis van die staalbedryf een van die redes vir Amsa se fabriekssluitings is.

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 Maart 2026
50:15

Kenners antwoord luisteraarsvrae 20 Maart 2026
25:56

Onsekerheid plaas opwaartse druk op inflasie
06:38