Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 April 2026
49:30

Kenners antwoord luisteraarsvrae 2 April 2026
29:16

Neem dié belastings in gedagte as jy beleggingsbesluite neem
12:17