RSG Geldsake met MoneywebRSG Geldsake met Moneyweb

Beurtkrag is iets van die verlede; mense sit egter al hoe meer in die donker

View descriptionShare

Rikus Maritz, senior projek- en ontwikkelingsdeskundige by Wetility, gesels oor hul onlangse data wat toon dat beurtkrag nooit werklik vir verbruikers opgehou het nie.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings e 
Social links
Recent clips
Browse 2,415 clip(s)