25 Mei 2026: Arbeidsregkenner Johan Botes bespreek ‘n uitspraak van die Hoogeregshof in Polokwane oor laster in die werkplek. Susan de Wet bespreek ‘n saak oor wanneer die Padongelukkefonds aanspreeklik gehou kan word vir beserings wat tydens ‘n kaping opgedoen is. Sy bespreek ook ‘n saak oor ‘n passasier wat ‘n motor se handrem opgetrek het terwyl die bestuurder besig was om te bestuur.

Regsake: Wat doen die balju? Werknemer moet R2,8 miljoen terugbetaal oor leun
21:30

Regsake: Meester van die hof; Peetouers
22:17

Regsake: Skenkingsbelasting; Testamente, boedels en trusts
22:46