'n Span regskenners bespreek regskwessies en -probleme.
550 clip(s)
Loading playlist
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat verband hou met ‘n werknemer wat breindood verklaar is nadat hy geval het, na aanleiding van drankmisbruik by ‘n werksfunksie. Hy praat ook oor ‘n skadevergoederingsaak ná ‘n botsing wat deur ‘n slaggat veroorsaak is. Spesialisgas Karel Bredenkamp praat oor intellektuele eindomsreg.