Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n versekeringsmaatskappy wat sewe jaar geneem het om ‘n lewensversekeringseis uit te betaal. Hy tref ook onderskeid tussen nalatigheid en growwe nalatigheid m.b.t. versekeringseise. Spesialisgas Est-marie McCallahan gee raad oor hoe jy jouself kan beskerm deur ‘n bekermingsbevel te kry in die lig van die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders-veldtog wat tans aan die gang is.