Op en WakkerOp en Wakker

Winterhoop vier 25 jaar: “Dit gaan oor oorlewing en menswaardigheid”

View descriptionShare
 
Met die winter wat begin byt en verwoestende storms landwyd, word die werklikheid van koue nagte vir duisende mense in ons land skielik baie meer as net ongemak. Dit raak aan oorlewing, warmte en menswaardigheid. Dit is juis hier waar Winterhoop vir 25 jaar al ’n stil, maar kragtige verskil maak deur komberse, kos en klere by mense uit te kry wat dit die nodigste het. Ons praat met Annelle Erasmus van Mould Empower Serve (MES).
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,128 clip(s)