Op en WakkerOp en Wakker

Weer 'n Regering van Nasionale Eenheid?

View descriptionShare

Die verkiesing is verby, en die uitslae kom steeds in. In die aanloop tot gister se belangrike verkiesing is daar druk bespiegel oor koalisie-waarskynlikhede, en selfs die moontlikheid van 'n Regering van Nasionale Eenheid is geopper, soos ná die 1994-verkiesing. Sal so 'n regering moontlik en wenslik wees indien geen party 'n volstrekte meerderheid kry nie? En wat van ’n ANC/DA-koalisie? Ons praat hieroor met die rubriekskrywer en voormalige Rapport-redakteur, Tim du Plessis.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,751 clip(s)